TUIS
ONS SKOOL
AKADEMIE
GIMMIE-SPORT
GSOK
KUNSTE EN SOSIAAL
KOSHUISE
ALUMNI
Menu
TUIS
ONS SKOOL
AKADEMIE
GIMMIE-SPORT
GSOK
KUNSTE EN SOSIAAL
KOSHUISE
ALUMNI
Toets Vorm
Algemeen
Hierdie vorm moet ingevul word wanneer die leerder om toelating tot Gimmies en/of die koshuis aansoek doen.
Voltooi volledig. Indien die vorm nie volledig en korrek voltooi word nie, sal die aansoek nie oorweeg word nie.
Jaar waarvoor u aansoek doen
(Required)
DD slash MM slash YYYY
Graad waarvoor u aansoek doen
(Required)
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Graad 12
Koshuis
(Required)
Ja
Nee
Afdeling A: Besonderhede van leerder (streng volgens geboortesertifikaat)
Van
(Required)
Huistaal
(Required)
Noemnaam
(Required)
Geloof
(Required)
Volle voorname
(Required)
Naam van vorige skool
(Required)
Geslag
(Required)
Manlik
Vroulik
Nasionaliteit
(Required)
Identiteitsnommer
(Required)
Etniese groep
(Required)
Selfoonnommer van leerder
(Required)
Provinsie afkomstig
(Required)
Gauteng
Noordwes
Limpopo
Mpumalanga
KwaZulu-Natal
Vrystaat
Noord-Kaap
Wes-Kaap
Oos-Kaap
Status van gesin (kies waar van toepassing)
(Required)
Getroud, beide ouers
Geskei, bly by ma
Wewenaar
Stiefma
Geskei, bly by pa
Voogde
Stiefpa
Vervreem, bly by pa
Weduwee
Vervreem, bly by ma
Sport en Kultuur (Meld aktiwiteit; spanne bv. A-, B- of provinsiale span, prestasies asook jaartal behaal):
Sport- en / of kultuuraktiwiteite, span asook prestasie en jaartal
Leierskap (Voltooi slegs waar van toepassing):
Hoof- of onderhoofleier
Leerder- of koshuisraad
Kaptein of voorsitter
Skool
Skool
Skool
Span
Span
Span
Sportsoort
Sportsoort
Sportsoort
Broer / suster reeds in Potchefstroom Gimnasium
(Required)
Ja
Nee
Broer / suster se naam en van
Graad
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Graad 12
Gesinsposisie in Potchefstroom Gimnasium
Oudste/Enigste
2de oudste
3de oudste
4de oudste
Afdeling B: Besonderhede van Pa of wettige voog (streng volgens ID)
Titel
(Required)
Beroep
(Required)
Van
(Required)
Werkgewer
(Required)
Voorname
(Required)
Posadres van Pa / voog
(Required)
Voorletters
(Required)
Woonadres van Pa / voog
(Required)
ID
(Required)
Selnommer
(Required)
Huis
Werk
(Required)
E-posadres
(Required)
Afdeling C: Besonderhede van Ma of wettige voog (streng volgens ID)
Titel
(Required)
Beroep
(Required)
Van
(Required)
Werkgewer
(Required)
Voorname
(Required)
Posadres van Ma / voog
(Required)
Voorletters
(Required)
Woonadres van Ma / voog
(Required)
ID
(Required)
Selnommer
(Required)
Huis
Werk
(Required)
E-posadres
(Required)
Afdeling D: Betaling van skool- en koshuisgelde
(Koshuisgelde is kwartaalliks vooruitbetaalbaar)
Skoolgelde
(Required)
Maandeliks (10 betalings)
Kwartaalliks (4 betalings)
Ses maandeliks (2 betalings)
Eenmalig
Koshuisgelde (Merk Indien van toepassing)
Kwartaalliks vooruitbetaalbaar
Eenmalig
Betaaldatum
MM slash DD slash YYYY
Mediese Fonds
Naam
Lidnommer
Hooflid
Afdeling E: Rekenpligtige (persoon verantwoordelik vir die betaling van rekeninge)
Rekenpligtige
(Required)
Vader
Moeder
Ander
Ontvang u enige maatskaplike toelaag vir u kind? *
(Required)
Ja
Nee
Onderneming deur rekenpligte
Hiermee onderneem ek, die rekenpligtige, dat: Indien ek/ons nie die skool- en koshuisgeld soos ooreengekom kan betaal nie POTCHEFSTROOM GIMNASIUM geregtig sal wees om regstappe te neem en sal ek/ons vir alle regskoste in verband met die invordering van die agterstallige gelde verantwoordelik wees. Indien een paaiement nie op die sperdatum betaal word nie, sal die volle uitstaande bedrag onmiddellik geëis word en betaalbaar wees.
Afdeling F
(slegs van toepassing op graad 10- tot 12 -leerders)
Keusevakke
Engels Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
Slegs graad 10- tot 12-leerders voltooi (kies 3)
Besigheidstudies
Ekonomie
Fisiese Wetenskappe
Geografie
Ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO)
Inligtingstegnologie (IT)
Lewenswetenskappe
Musiek
Ontwerpkuns
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Rekeningkunde
Verbruikerstudies
Visuele Kuns
LET WEL: ‘n Leerarea sal slegs aangebied word indien ten minste 20 leerders die vak kies.
Afrikaans en Lewensoriëntering is verpligtend.
Ek, die ondergetekende, ouer/voog van bogenoemde leerder, verklaar hiermee dat die inligting, soos verstrek, na my beste wete korrek is en onderneem:
a) om my te vergewis van alle skoolreëls soos vervat in die onderskeie gedragskodes van die skool en koshuis asook toepaslike strawwe wat opgelê kan word, indien my kind hom-/haarself skuldig sou maak aan ‘n oortreding soos uiteengesit in die gedragskodes.
b) om volle aanspreeklikheid te aanvaar vir alle gelde betaalbaar aan POTCHEFSTROOM GIMNASIUM.
c) om indien hierdie aansoek slaag en my kind nie van die huisvesting gebruik maak nie, aanspreeklikheid te aanvaar vir die volle losiesgelde vir een (1) skoolkwartaal, tensy die Beheerliggaam anders besluit.
d) om minstens een (1) skoolkwartaal vooruit skriftelik kennis te gee van die voorneme om my kind weg te neem, behalwe in gevalle waar die Beheerliggaam korter kennisgewing aanvaar het en, indien ek nie hieraan voldoen nie, aanspreeklikheid te aanvaar vir die volle losiesgelde van my kind tot aan die einde van die skoolkwartaal ten opsigte waarvan kennis gegee moes word.
e) om betaalbare losiesgelde, KWARTAALLIKS VOORUIT TE BETAAL. Indien ek nie hierdie verpligting nakom nie, verbeur my kind sy/haar plek in die betrokke koshuis.
f) om indien een (1) paaiement nie op die sperdatum betaal word nie, die volle uitstaande bedrag te betaal.
g) om te aanvaar dat die skool- en/of koshuis nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige verliese of beskadiging van persoonlike besittings van leerders nie hoe dit ook al veroorsaak word.
h) om te aanvaar dat die koshuispersoneel in loco parentis vir alle leerders in die skool en koshuis optree en gemagtig word om as sodanig op te tree as my gevolmagtigde in alle nood-, mediese- en ander gevalle.
i) dat ‘n geboortesertifikaat /ID-afskrif asook laaste skoolrapport en foto die aansoek sal vergesel.
Die skool neem deurlopend foto’s van aktiwiteite waarby die leerders betrokke is en plaas dit ook op sosiale media. Dit word met groot omsigtigheid hanteer. Indien u nie wil hê dat foto’s waarop u kind is, geplaas word nie, moet u ons skriftelik hiervan in kennis stel.
en
Ek neem kennis van die bankbesonderhede:
Koshuis Potchefstroom Gimnasium Koshuis ABSA Rekeningnommer: 670 640 477 Takkode: 632005 Skool Potchefstroom Gimnasium Skool ABSA Rekeningnommer: 670 640 469 Takkode: 632005
ID-dokument/ Geboortesertifikaat van leerder (Dokument moet asseblief nie in die vorm van ’n foto of skermgreep wees nie. Skandeer dit in en stoor as 'n pdf-dokument.)
(Required)
Max. file size: 128 MB.
Heg asseblief ‘n afskrif van u kind se laaste rapport hierby aan. (Dokument moet asseblief nie in die vorm van ’n foto of skermgreep wees nie. Skandeer dit en stoor as 'n pdf-dokument.)
(Required)
Max. file size: 128 MB.
Onlangse foto
(Required)
Max. file size: 128 MB.