Die toptien-toer is ‘n jaarlikse instelling waar die top tien akademiese leerders van graad 8-11 die geleentheid kry om op ‘n opvoedkundige toer te gaan. Vier en veertig leerders onder leiding van me. Mizelle Prinsloo en me. Susan Botha het die toer meegemaak.

Vanjaar is die leerders na die ATKV-Natalia-oord, voorafgegaan deur ‘n besoek aan Gold Reef City en op pad terug besoek ons Chocolate Heaven in die Midlands Meander. Dit was hemels!

Die Top 10-toer is ‘n jaarlikse hoogtepunt waar harde werk beloon word.
 

 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com