Jeugorkes
Net nog ’n bewys dat Gimmie-leerders op alle gebiede uitblink! Die volgende Gimmies is as lede van die Noordwes-Jeugorkes gekies: Bernice Klopper (Konsertmeester; Viool 1; afdelingsleier) Elandri Vorster (Viool 1) Rika Goede (Viool 1) (afwesig op foto) Annemarie Hoffman ( Viool 2; afdelingsleier) Jürgen Peters (Viola) Minet Beukes (Tjello) Baie geluk!
Aflosspanne presteer
Baie geluk aan ons aflosspanne wat Dinsdag by ’n uitnodigingsbyeenkoms by TUKS puik presteer het. Ons het meegeding in die mediumskole-kategorie en algeheel eerste geëindig. Die seuns kom eerste en die dogters tweede. Baie geluk aan ons atlete!
Mnr. en Mej. Gimmie
Baie geluk aan 2019 se Mnr. en Mej. Gimmie, Zander Kirstein en Kaila Lamprecht! Mnr. Gimmie 2de prins – Vian Terblanche Mnr. Gimme 1ste prins – Benic van Onselen Mej. Gimme 2de prinses – Aimee Jantjies Mej. Gimmie 1ste prinses – Koketso Chigazana Mnr. Gimmie, junior, word gedeel deur Janco Mouton en Roan Cronje. Mej. […]
Gimmie-Prestige
Baie geluk aan al die Gimmies wat Saterdag by dié byeenkoms deelgeneem en presteer het. Dankie aan al die personeel wat betrokke was by dié dag. Die volgende leerders het meer as ’n 1000 punte op die ABSA-tabel behaal: Armand Willemse Lee-ann Grobbelaar Danielle Verster Karmen Fouché Die volgende leerders het meer as 900 punte […]
Top 10 van 2018
Top 10 akademiese presteerders van 2018 Baie geluk aan die Top 10 akademiese presteerders van 2018. Dankie vir julle harde en getroue werk. Graad 9 (graad 8 punte) 1. Elsabé Potgieter, 91.9% 2. Philip Human, 91.8% 3. Nathan Brunette, 91.3% 4. Ané Massyn, 90.7% 5. Laura Kruger, 90.6% 6. Megan Prinsloo, 89.2% 7. Annabel Botha […]
Opkomende akteurs en aktrises
Graag stel ons aan julle ons opkomende akteurs en aktrises voor wat gekies is om deel van Gimmies se twee toneelstukke te wees. Die lewe tussen blaaie: Ivan Reckling Francois Wiid Bennico Lottering Philip Human Die donker kamer: Janco Mouton Lize van der Westhuizen Zandri van Loon
Gimmie in Taiwan
Michael Dennis is gekies om Suid-Afrika in Taiwan by die internasionale Wetenskap-ekspo vir jong wetenskaplikes te verteenwoordig. Baie sterkte, Michael, ons is trots op jou en weet dat jy ons skool en ons land se naam hoog sal hou! Klik hier vir berig >>