Baie geluk aan 2019 se Mnr. en Mej. Gimmie, Zander Kirstein en Kaila Lamprecht!
Mnr. Gimmie 2de prins – Vian Terblanche
Mnr. Gimme 1ste prins – Benic van Onselen
Mej. Gimme 2de prinses – Aimee Jantjies
Mej. Gimmie 1ste prinses – Koketso Chigazana
Mnr. Gimmie, junior, word gedeel deur Janco Mouton en Roan Cronje. Mej. Gimmie, junior, is Nadia Ouwencamp.
Mnr. Gimmie 2de prins – Bernard Kock
Mnr. Gimmie 1ste prins – Hendrik Nel
Mej. Gimmie 2de prinses – Lieschen Beuken
Mej. Gimmie 1ste prinses – Laura Kruger
Tiaan Brandt en Mia Schutte was aangewys as Mnr. en Mej. Persoonlikheid.
Baie geluk!
Baie dankie aan die betrokke personeel wat deel van die aand se reëlings was. Dit was voorwaar ’n spoggerige geleetheid. Dankie ook aan ons gasaanbieder, Sean van Noordwyk!