Vyf van die vier en twintig tennisspelers in die Noordwes-spanne, is Gimmies.
Dit is ‘n groot prestasie.
o/19:
- MC Venter
- Liezel Muller
- Roney Yssel
o/15:
- Marjuzel Venter
- Anica Swart
Baie sterkte met die SA-toernooi wat van 16 tot 19 Maart in Pretoria plaasvind.