Baie geluk aan Danielle Verster wat algeheel 46ste van 111 landloopatlete tydens die wêreldkampioenskappe geëindig het.
Algeheel eindig Danielle 4de van die Suid-Afrikaners en die SA-span eindig 5de.
Ons is baie trots op jou, Danielle.
Ons weet jy het jou bes gedoen ten spyte van die moeilike terrein.
Ons is trots op jou