Gimmie-atlete presteer

Gimmie-atlete presteer puik by ASA Jeug- en Juniorkampioenskappe

Gimmies is baie trots op die atlete wat aan die ASA Jeug- en Juniorkampioenskappe deelgeneem het.

Gimmies is ongelooflik trots op Miandi van Staden wat in twee items ‘n goue medalje verower het. Sy is die SA- jeugkampioen in die 100- en 200m.

Baie geluk, atlete!

Die uitslae is as volg:

  • Miandi van Staden
    Goud – 100m, 200m, aflos
  • Karmen Fouch√©
    Silwer- Hoogspring
    Brons – Verspring
    Goud – Aflos
  • Suneel Lourens
    Silwer- Driesprong