Baie geluk aan Kayleigh Walker wat aan die SANESA skole vlak 2 deelgeneem het en vir al vyf haar items ’n eerste plek behaal het. Kayleigh was ook aangewys as algehele wenner.
Sy het ook aan die SAWMGA-byeenkoms deelgeneem en ’n algehele vierde plek behaal.
Baie geluk!