Swem vlak 3

Baie geluk aan Tiaan Rossouw en Janco Uys wat in Germiston aan SA vlak 3 swem deelgeneem en puik presteer het. Tiaan Rossouw – 2 goud Janco Uys – 1 brons Mooi so, seuns!

Swem

Baie geluk aan Chazél Orton, Juandré Uys, Theo Ferreira en William Slaughter wat tydens die vakansie in Durban aan die SA Junior-swemkampioenskappe deelgeneem het. Al vier die swemmers het besondere prestasies behaal. Juandré Uys: 100m borsslag – 8ste 50m borsslag – 9de Theo Ferreira: 200m kruipslag – 10de 100m vlinderslag – 8ste Chazél Orton: 200m […]

Noordwes-hokkie

Baie geluk aan Janco Ritchie en FC de Villiers wat vir die o/21 Noordwes-hokkiespan gekies is. Dit is ’n prestasie om op trots te wees. Dié seuns sal vanaf 7-13 April aan ‘n toernooi deelneem. Baie sterkte!