Baie geluk aan die agt Gimmies wat Dinsdag aan die ATKV-talethon deelgeneem het. Hierdie kompetisie behels woordkennis van Afrikaans, Engels, Tswana en Xhosa.
Baie geluk aan Michelle Hammann wat derde in die graad 10-afdeling gekom het en Onthatile Seleka wat tweede in die graad 9-afdeling gekom het.
Ons is trots op julle!