(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Fietsry

Baie geluk aan Ernie Roets en Joné van Eeden wat tydens die Spur Schools Mountain Bike League albei ’n eerste posisie in hul kategorie verower het.

Mooi so, julle twee!