ATKV-redenaars
Hierdie klompie Gimmies het by die ATKV-redenaars dit reggekry om onder die top 10 van die semifinaal te eindig. Geluk aan Philip Human, Anica Ueckermann, Juné Holm, Reuben Smit en Francois Wiid. Baie geluk ook aan Reuben Smit en Philip Human wat gekwalifiseer het vir deelname aan die landsfinaal. Dit is ’n puik prestasie aangesien […]
Luiperdsspanne
Baie geluk aan die volgende vyf Gimmie-rugbyspelers wat onderskeie Luiperdsspanne gehaal het. Dit is ’n puik prestasie en ons is trots op julle! o/16 Hendrik Nel Graeme Combrink o/17 Liardt Redelinghuys Akademieweek Dewald van der Westhuizen Omogolo Fondo