(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Luiperdsspanne

Baie geluk aan die volgende vyf Gimmie-rugbyspelers wat onderskeie Luiperdsspanne gehaal het.

Dit is ’n puik prestasie en ons is trots op julle!

o/16

Hendrik Nel

Graeme Combrink

o/17

Liardt Redelinghuys

Akademieweek

Dewald van der Westhuizen

Omogolo Fondo