(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Cheerleaders

Baie geluk aan Gimmies se cheerleaders wat tydens die provinsiale kompetisie by HTS Klerksdorp aangewys is as die span wat die meeste verbetering getoon het.

Hulle dring ook deur na die nasionale kompetisie, wat op 22 Junie in Oos-Londen aangebied word.

Mooi so, julle! Julle maak ons trots.