(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

o/16A’s is Noordwes-wenners

Baie geluk aan al die Gimmie-netbalspelers wat puik wedstryde tydens die Noordwes-uitspele gehad het.

Die o/16A-netbalspan tree as Noordwes-wenners uit die stryd! Die eerstespan eindig tweede, die o/17A’s derde en die o/14A’s vierde.

Ons is trots op julle!

Sterkte aan die eerste-, o/17A- en o/16A-netbalspan wat na die SA School’s Challenge deurdring.