(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Cheerleaders

Gimmies se cheerleaders eindig algeheel vyfde tydens die nasionale kompetisie wat verlede week in Oos-London plaasgevind het.

Baie geluk, ons is trots op julle!