(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Fietsry

Gimmies is baie trots op Joné van Eeden wat tydens die SA-Jeugpadfietskampioenskappe ’n algehele derde plek in die o/19-kategorie behaal het.

Hoewel Joné eintlik ’n bergfietsryer is, het sy haar puik van haar taak met hiérdie prestasie gekwyt.