(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Krieket

Baie geluk aan Junior Mathe wat in die CSA-nasionale o/17-krieketspan ingesluit is.
Hiérdie groep vorm deel van die CSA o/19-oefengroep ter voorbereiding vir die wêreldbeker in 2020.