(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Rugby

Gimmies is baie trots op Keenan Twigg wat vir die Luiperds o/20-rugbyspan teen die Limpopo Blou Bulle gespeel het.

Dit is ‘n groot prestasie vir ‘n skoolseun.