Toneel

Gimmies se twee toneelstukke, Die Donkerkamer en Die lewe tussen blaaie, het verlede week aan die Noordheuwel Toneelfees deelgeneem. 24 toneelstukke is opgevoer en Gimmies het hul goed van hul taak gekwyt. Baie geluk en ons is trots op julle! Janco word as beste akteur en Xandri as beste aktrise genomineer. Die Donkerkamer het na […]

SA Schools Championships

Gimmies is geweldig trots op die drie netbalspanne wat die naweek aan die “SA Schools Championships” deelgeneem het. Ons weet dat elke speelster haar beste gegee het. Die o/16A-span het ongelukkig in die kwartfinaal teen Hoërskool Dinamika vasgeval en algeheel 4de geëindig. Die o/17A-span eindig 15de en die eerstespan 25ste. Dit was ’n groot geleentheid […]

100 vir Francois

Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd vir die eerstespan gespeel het. Dit is ’n groot prestasie en Gimmies is baie trots op jou!

Swem

Baie geluk aan Juandré en Janco Uys wat in die vakansie aan die TYR-Prestige-kampioenskappe in Pietermaritzburg deelgeneem en puik presteer het. Baie sterkte en geluk ook aan Juandré, Janco, William Slaughter, Theo Ferreira en Chazél Orton wat vanaf 8-11 Augustus aan die SA-kortbadkampioenskappe in Pietermaritzburg gaan deelneem. TYR-Prestige kampioenskappe se uitslae: Janco Goud- 50m borsslag […]

Tennis

Baie geluk aan die eerste dogterstennisspan wat die naweek teen Sannieshof gewen het en deurdring na die finaal. Geluk ook aan die juniorspan wat die naweek aan ’n tennistoernooi by Buffelspoort deelgeneem het. Die meisies eindig 7de en die seuns tussen 9de en 12de. Altesaam 23 spanne het deelgeneem. Die tweede- en 5de seunstennisspan het […]