Skyfskiet

Baie geluk aan 13 van Gimmies se skuts wat in die Noordwes-skyfskietspan opgeneem is. Dit is ’n puik prestasie! Dié groep gaan in die September-vakansie in die Kaap aan die SA’s deelneem. Die volgende leerders is in die Noordwes-span opgeneem: Anthony Theunissen Jomarie Oosthuizen Albert Combrinck Nadine Nel word ook as kaptein van die Noordwes-span […]

0/14-hokkie Noordvaal-wenners

Baie geluk aan die seuns wat tydens Noordvaal ware Gimmie-guts gewys het. Ons is trots op julle. Gimmies eindig algeheel vierde tussen meer as 12 skole. Die o/14-span tree as Noordvaal-wenners uit nadat hulle teen Waterkloof gelykop een elk gespeel het en wen met “penalty shootout”. Die o/16-span eindig sesde en die eerstespan negende. Geluk […]

Sing in Harmonie

Gimmies is geweldig trots op die Gimmie-kamerkoor wat tydens die streekskompetisie van Sing in Harmonie gewen het en deurdring na die finaal van die nasionale kompetisie. Dié kompetisie vind op 12 Oktober by Gold Reef City plaas. Baie sterkte met julle voorbereiding. Julle hou Gimmies se naam hoog! Ons sal die Gimmie-vriende op hoogte hou […]

Fietsry

Baie geluk aan Joné van Eeden wat tydens die SA-bergfietskampioenskappe ’n algehele 4de plek verower het. Dit is ’n puik prestasie!

Top 10-leerders

Baie geluk aan die top 10-leerders! Gimmies is trots op julle klomp slimkoppe. Dankie aan elke leerder wat altyd sy/haar beste gee en hard werk. Graad 8: Ulrich Jansen van Vuuren 93.7% Anika du Plooy 92.8% Abigail Wentzel 92.3% Anica Ueckermann 92.0% Wian Landman 91.4% Vivienne Senekal 91.3% Rika Goede 90.0% CF Deacon 89.1% Lohyn Coetzee […]