Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens die byeenkoms in Fochville puik presteer het.
o/14-seuns – Ryno Schutte (1ste)
o/14-dogters – Anika Rossouw (6de)
o/15-seuns – Ashton Diedericks (2de)
Senior seuns – Abrie Kruger (2de)