Mooi so, Megan!
Baie geluk aan Megan Prinsloo wat vanaf Mei 2018 tot Mei 2019 aan ’n fondsinsamelingsprojek in Washington deelgeneem en met die FLOW (Future Leaders of the World) junior leierskapstoekenning vereer is. Megan se inisiatief is by verskillende universiteite en kolleges geïmplementeer en het die meeste fondse ingesamel. Die fondse wat ingesamel is, is aan verskillende […]
Eerste Krieketspan
Baie geluk aan die eerste krieketspan wat Maandag teen KHS gespeel en met twee paaltjies gewen het. Baie geluk aan Tiaan Brandt en Martin Landman wat elk drie paaltjies geneem het. Franco Boshoff het 140 lopies aangeteken. Mooi so, seuns!
Gholf
Baie geluk aan die vierde gholfspan wat Noordwes-skoleligawenners is! Die derdespan eindig gesamentlik tweede. Lyk of julle binnekort vir Tiger Woods die stryd kan aansê. Geluk ook aan die volgende spanne wat puik presteer het: Eerstespan eindig 4de Tweedespan eindig 4de Dogterspan eindig gesamentlik 3de o/15-span eindig 6de
Hoof- en onderhoofleiers
Baie geluk aan die nuutverkose hoof- en onderhoofleiers van 2019/2020. Julle is ’n sterk groep wat Gimmies definitief na hoër hoogtes kan neem. Sterkte met julle termyn en alles wat voorlê. Voorsitters van skool: Francois Wiid Elmarie Naude Onder voorsitters van skool: Janu Brand Gerhard Turkstra Janco Ritchie Anro Prinsloo Lize van der Westhuizen Martine […]
Landloop
’n Klomp Gimmies het die afgelope naweek aan die die Noordwes-landloopkampioenskappe deelgeneem en puik presteer. Rico Leijenaar, Danielle Verster en Leonore Lubbe is as Noordwes-kampioene aangewys. Baie geluk! o/14-seuns: Rico Leijenaar, 1ste Ryno Schutte, 2de o/14-dogters: Ilane Herbst, 2de Anika Rossouw, 5de o/15-seuns: Ashton Diedericks, 4de o/16-seuns: Marco Taljaard, 14de o/16-dogters: Danielle Verster, 1ste Sunel […]
Koshuisraad
Baie geluk aan die nuwe Cachet- en Brandwag koshuisraad van 2019/2020! Mag dit ’n goeie en suksesvolle termyn wees. Die volgende leerders is tot die nuwe Koshuisraad verkies: Cachet: Lara Badenhorst (voorsitter), Alsuné du Toit, Hannelies Frauendorf, Aimee Jantjies, Dollah Kilimane, Leasha Louwrens, Elmarie Naudé (ondervoorsitter), Miré Pienaar, Kayla van der Ryst, Anika van der […]
Spur Mountain bike league
Baie geluk aan die fietsryers wat die naweek tydens die Spur “Schools Mountain bike league” Gimmies se naam hoog gehou het. Gimmies lê tans sesde. Dit is fantasies! Sterkte met die res van die byeenkomstes. o/14 (seuns) Ernie Roets, 1ste Paul Viljoen, 16de Francois Harding, 18de o/15 & o/16 (seuns) Marco Taljaard, 8ste Christiaan Smith, […]
ATKV-Tienertoneelfees
Beide Gimmies se toneelgroepe het Vrydagaand aan die ATKV-Tienertoneelfees se Noordwes-streeksfees deelgeneem. Die volgende akteurs ontvang sertifikate: Francois Wiid – silwer Lize van der Westhuizen – brons Philip Human – brons Ben-nico Lottering – brons Ivan Reckling – brons Adriaan Minneé – brons “Die donker kamer” ontvang ʼn silwersertifikaat vir ensemble en ʼn brons vir […]
2019/2020 Gimmieraad
Baie geluk aan die volgende leerders wat vir 2019/2020 tot die Gimmieraad verkies is. Mag julle’n suksesvolle termyn hê en as groep uitstekend saamwerk! Graad 8 Dogters: Anika du Plooy, Zandelee Jansen van Rensburg en Kiara Kirsten. Seuns: CF Deacon, Nicholas du Plooy en Wian Landman. Graad 9 Dogters: Amoré Badenhorst, Selma Kotze en Fransuné […]
Eskom Wetenskapekspo
Baie geluk aan Lukas Esterhuizen wat tydens die Eskom Wetenskapekspo ’n bronsmedalje verwerf het. Sy projek word ook as die beste in sy kategorie aangewys. Mooi so, Lukas! Gimmies is trots op jou.