’n Klomp Gimmies het die afgelope naweek aan die die Noordwes-landloopkampioenskappe deelgeneem en puik presteer.

Rico Leijenaar, Danielle Verster en Leonore Lubbe is as Noordwes-kampioene aangewys.

Baie geluk!

o/14-seuns:
Rico Leijenaar, 1ste
Ryno Schutte, 2de
o/14-dogters:
Ilane Herbst, 2de
Anika Rossouw, 5de
o/15-seuns:
Ashton Diedericks, 4de
o/16-seuns:
Marco Taljaard, 14de
o/16-dogters:
Danielle Verster, 1ste
Sunel Smit, 3de
o/17-seuns:
Henrico Badenhorst, 13de
o/17-dogters:
Leonore Lubbe, 1ste
Juniorseuns:
Abrie Kruger, 5de