Baie geluk aan die o/17- en o/15-spanne wat die naweek aan ’n sewestoernooi deelgeneem het. Die o/15-span eindig algeheel 4de en die o/17-span tweede.

o/15:
Gimmies 5 – 24 KHS
Gimmies 29 – 0 Kroonstad
Gimmies 35 – 21 Boys High
Semifinaal:
Gimmies 19 – 31 Volkies
Gimmies 7 – 10 Wesvalia

o/17:
Gimmies 34 – 5 Boys High
Gimmies 26 – 21 Wesvalia
Gimmies 38 – 21 Kroonstad
Gimmies 33 – 12 KHS
Finaal:
Gimmies 14 – 24 Wesvalia