(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Fietsry

Tydens die vakansie het Gimmie-fietsryers aan die nasionale Spur “Schools MTB League” se finale byeenkoms, wat oor twee dae gestrek het, deelgeneem.

Baie geluk aan elkeen wat hul beste gegee het! Gimmies is trots op hulle.

Uitslae is as volg:
Joné van Eeden, twee 3de plekke
Natasha Roets, 11de en 9de plek
Ernie Roets, 13de en 10de plek
Gimmies eindig algeheel 15de.