(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Perdry

Kayleigh Walker het van 21-23 September Noordwes by die “Western mounted games” in Parys verteenwoordig.

Sy het haar uitstekend van haar taak gekwyt. Vir SANESA het sy in vlak een twee derde plekke en ’n vyfde plek behaal.
Vir SAWMGA het sy in vlak een ’n vierde, vyfde, sesde en sewende plek behaal.

Baie geluk, Kayleigh, ons is trots op jou!