(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Sewes

Baie geluk aan Morné Stafford en Janu Brand wat in die derde kwartaal vir die o/17-Luiperds-sewesspan gekies is.

Tydens die vakansie het dié span aan die provinsiale sewestoernooi deelgeneem.

Mooi so, Gimmies is trots op julle!