(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Skyfskiet

Baie geluk aan die Gimmie-skyfskietspan wat Noordwes vanaf 21-28 September by die SA’s in die Kaap verteenwoordig het.

Dié 13 leerders het hul puik van hul taak gekwyt.
Anthony Theunissen, wat deel van die o/21-pistoolspan was, het goud verower.

Ruhan van der Merwe en Shani Nel, wat in die o/14-Noordwes-span was, het algeheel derde geëindig.