Noordwes-tweekamp

Vier Gimmies het Saterdag 12 Oktober aan Noordwes-tweekamp deelgeneem en puik presteer.

Baie geluk, julle vier! Julle hou Gimmies se naam hoog.

Dogters o/15:
Anika Rossouw, 2de plek

Dogters o/17:
Sunel Smit, 1ste plek

Seuns o/15
Rico Leijenaar, 1ste plek
Ryno Schutte, 2de plek