Fisiese wetenskap-olimpiade

Baie geluk aan Jonathan Vorster wat een van 33 leerders is wat aan uitduntoetse gaan deelneem om te bepaal of hy aan die internasionale Fisiese wetenskap-olimpiade in Vilnius, Lithuania in Europa, gaan deelneem.

Daar lê nog ’n stywe opdraend voor, maar om deel te vorm van 33 graad 11’s is ’n puik prestasie.

Sterkte, Jonathan, jy hou Gimmies se naam hoog.