(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Olimpiade

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Suid-Afrikaanse natuur-, lewens- en fisiese wetenskappe-olimpiade puik presteer het.
Julle hou Gimmies se naam hoog!

Natuurwetenskappe graad 8:
Anica Ueckermann (beste presteerder, ontvang ’n silwersertifikaat)
CF Deacon
Carla du Plessis
Peter Hendriks
Kiara Kirsten
Hanno Mostert
Pieter van der Walt

Natuurwetenskappe graad 9:
Marco Terblanche
Juan-Naudé Aslett

Lewenswetenskappe graad 10:
Michelle le Roux (beste presteerder, ontvang ’n silwersertifikaat)

Fisiese wetenskappe graad 10:
Lukas Esterhuizen
Michelle Hammann
Michelle le Roux