Personeel word vereer

Gimmies is ontsettend dankbaar vir die uitstaande onderwysers wat ons het.

Dié personeel is tydens die prysuitdeling vir hul jarelange toewyding vereer.

Juffrou Madeleine Gerber en juffrou Susan van Staden het ’n 20 jaar-oorkonde ontvang, terwyl juffrou Mariska Esterhuysen, juffrou Anica Schoeman en juffrou Lorraine van der Westhuizen ’n 10 jaar-oorkonde ontvang het.