(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Mnr. & Mej. Gimmie 2020

Mnr. & Mej. Gimmie het weereens nie teleurgestel nie!

Lisa met die rooi hare en  Tim Theron het die gehoor behoorlik met hul vlymskerp humorsin vermaak.

Baie geluk aan al die finaliste wat deelgeneem en pragtig gelyk het, maar ’n GROOT geluk aan die wenners. Aimee en Janu, julle kan julle nuwe titel met trots dra!

Dankie aan al die personeel, veral juffrou Lorette en Madeleine, wat die aand georganiseer het.

Die wenners is as volg:
Senior seuns
1. Janu Brand (Mnr. Gimmie)
2. William Barclay-Beuthin
3. Vian Terblanche
Senior dogters
1. Aimee Jantjies (Mej. Gimmie)
2. Danila Venter
3. Mizelle Muller en Jana McKinnon
Junior seuns
1. Josef Joubert
2. Martin van Onselen
3. Benjamin Viljoen
Junior dogters
1. Frané Fouché
2. Vivienne Senekal
3. Xanelle Else en Fransuné Venter
Persoonlikheid: Xanelle Else en Aimee Jantjies
Mnr Cutie is Aldin Agenbach
Mnr Hulpvaardig is Anthony Theunissen
Mnr Gentlemen is Driekus Redelinghuys