(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Noordheuwel byeenkoms

Skitterend, atlete! Ons is trots op julle.

Tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms het Gimmies ware guts gewys en puik presteer.

Die skool eindig eerste in die kleinskole-afdeling en algeheel agtste in die grootskole-afdeling. Dit sluit skole soos Menlopark, Monument, Helpmekaar en Garsfontein in.

Die uitslae is as volg:
o/14: Sandri van Rooyen, 2de in 100
o/14: Mariné Jacobs, 3de in diskus
o/14: Amé Keyser, 3de in spiesgooi
o/15: Tiaan van Zyl, 3de in hoogspring
o/16: Phemelo Molale, 3de in 100m en 2de in 200m
o/17: Danielle Verster, 1ste in 800m
o/17: Wihan van der Merwe, 1ste in spiesgooi
o/17: Wiané Joubert, 2de in spiesgooi
o/17: Jeané Visser, 2de in hoogspring