(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Noordwes- Tweekamp

Baie geluk aan Ryno Schutte en Anika Rossouw wat tydens die Noordwes-tweekampkampioenskappe puik presteer het.

Ryno behaal ’n eerste plek by die seuns o/15 en Anika ’n tweede plek by dogters o/15.

Mooi so!