(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Skaak

Baie geluk aan die volgende skaakspelers wat tydens die Dr. Kenneth Kaunda-liga deelgeneem en puik presteer het.

Ons is trots op julle!

o/16:
Daniël Cloete, 3de plek

o/18:
Wiehan Jonker, 1ste plek
Juan-Naudé Aslett, 2de plek
Christiaan Cloete, 3de plek
Marco Terblanché, 4de plek

Ope-afdeling:
Dewald Lubbe, 4de plek