(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Valbal 2020

Die jaarlikse Valbal, met The Great Gatsby as tema, was weer een vir die boeke!

Gimmies, julle het stunning gelyk.

Baie dankie aan juffrou Mariska Esterhuysen en haar span wat gesorg het dat die aand ’n sukses was.

Dankie ook aan Crista Galli vir die pragtige venue en lekker kos.