Gimmies T20-wenners!

Gimmies se eerstespan het die naweek vir opwindende krieket gesorg en tree as Noordwes T20-wenners uit die stryd! Baie geluk, seuns. Ons is bitter trots op julle. Geluk ook aan Martin Bullock wat oor drie wedstryde 165 lopies aangeteken het. Knap gedaan! Julle kan gerus vir die professionele spelers ’n ding of twee wys. Gimmies […]

Muurbal: Gauteng-Ope

Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat tydens die Gauteng-Ope in Johannesburg puik presteer het. Die uitslae is as volg: Elske Garbers behaal ’n 2de plek by dogters o/16. Wolfie Hamm behaal ’n 1ste plek by seuns o/16. Dylan Niemack behaal ’n 1ste plek  by seuns o/19. Sterkte met die Bloemfontein-Ope wat die komende naweek […]

Swem: NWS Last Chance Age group 5

Geluk aan Tiaan Rossouw wat tydens die NTS gala in Pretoria ‘n goue medalje in die 50m en 100m vryslag verwerf het. Van ons swemmers het op Saterdag 15 Februarie aan die NWS Last Chance Age group 5 in Potchefstroom deelgeneem. Die uitslae is as volg: Juandré Uys 50m rugslag 1ste plek 50m vlinderslag 2de […]