Gimmies se Stoepstories

Gimmies se Stoepstories was ’n aand om te onthou!

Baie dankie aan GSOK en Afgri wat bygedra het tot die sukses van die aand.

Dankie aan Pietman Geldenhuys wat die gehoor behoorlik aan die lag gehad het. Jy mag maar!

Dankie aan juffrou Soekie Coertzen en haar span vir al die reëlings en elke gasvrou en persoon wat ’n kaartjie gekoop het. Ons waardeer dit uit die diepte van ons Gimmie-hart!