Baie geluk aan Nadine Nel wat tydens die SAARA Noordwes-ope skyfskietkampioenskappe deelgeneem en puik presteer het.
Nadine behaal ’n algehele eersteplek vir vroue o/20.
Haar uitslae is as volg:
– 548/600 (eersteplek) vir die 3P-posisie
– Vol telling (100/100) vir die lê-posisie