Skaakspelers word by prysuitdeling vereer

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens Dr. Kenneth Kaunda se jaarlikse prysuitdelingsfunksie die volgende toekennings vir prestasies wat in 2019 verwerf is, ontvang het.

Juan-Naude Aslett
Beste speler tydens die 2019-proewe.
Beste o/16-seunspeler van die jaar.

Christiaan Cloete
Speel vir 5 jaar na mekaar in die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe (SAJCC).

Daniël Cloete
Lid van o/14A-opespan wat ’n bronsmedalje verwerf.