Skyfskiet Liga 1

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die skyfskiet Liga 1 Gimmies se naam hoog gehou het. Ons is trots op elkeen wat deelgeneem en sy beste gegee het! Die uitslae is as volg: o/14: Hoogste lê, staan en kniel: Cobus van Rooyen 10m dogter: Lahné Malan 10 m seun: Cobus van Rooyen 1ste […]

Landloop en Danielle is sinoniem

Baie geluk aan Danielle Verster wat gekies is om op 8 April aan die CAA-landloopkampioenskappe in Lomé, Togo, te gaan deelneem. Dit is ’n groot prestasie en Gimmies is baie trots op jou. Sterkte met die voorbereiding!