Weér beste skool in die land
Gimmies, julle stel nie teleur nie! Daar doen julle dit weer! Vir die derde keer word Gimmies deur die Minister van Onderwys, Angie Motshekga, as die beste kwintiel 4-skool in die land aangewys. Ons bars behoorlik van trots oor dié puik prestasie!
Skyfskiet liga 2
Baie geluk aan die volgende Gimmie-skyfskietleerders wat tydens liga 2 puik presteer het. Ons is trots op elkeen van julle. Die uitslae is as volg: o/14 (slegs eerste ses posisies word genoem): Hoogste lê: Delarey Joubert Hoogste kniel: Reint Toxopëus 10m seuns: Heinrich van der Merwe 1ste plek: Heinrich van der Merwe 3de plek: Reint […]
ACNW-kampioenskappe
Baie geluk aan die 33 Gimmie-atlete wat tydens die ACNW-subjeug-, jeug- en senior kampioenskappe Gimmies se naam hoog gehou en puik presteer het! Dié atlete verower altesaam 40 medaljes, waarvan 20 goud, 10 brons en 10 silwer is. Geluk aan die volgende atlete wat besonder puik presteer het: Sandri van Rooyen (3 goue medaljes) Karmen […]
SA-hoërskole-atletiekspan
Baie geluk aan die volgende Gimmie-atlete wat vir die SA-hoërskole-span gekies is. Ons is baie trots op elkeen van julle. Die atlete sou van 18 tot 21 Maart in Boksburg deelgeneem het, maar weens onvoorsiene omstandighede, word die byeenkoms vir eers uitgestel. Amé Keyser Petra Steinmann Sandri van Rooyen Kayla Scheppel Karmen Fouché Jeane Visser […]
Skaakwedstryde
Baie geluk aan die Gimmie-skaakspelers wat die afgelope naweek teen verskeie skole in die NWU-Prestige-sportreeks gespeel en puik presteer het. Ons is trots op julle! Juniors Gimmies vs. Montana: 4,5 – 0,5 Gimmies vs. Die Anker: 5 – 0 Gimmies vs. Oosterlig: 4 – 1 Seniors Gimmies vs. Montana: 2 – 3 Gimmies vs. Die […]
NWU-Prestige sportreeks
Baie geluk aan al die spanne wat die naweek Gimmie-guts teen Hoërskool Oosterlig gewys het. Van die 31 wedstryde wen Gimmies 25, verloor 5 en speel 1 gelykop. Mooi so! Tennis: Juniors wen 53-10 Seniors wen 60-3 Seunshokkie: o/16A Gimmies vs. Oosterlig: 10-0 1stes Gimmies vs. Oosterlig: 10-0 Dogtershokkie: o/14A Gimmies vs. Oosterlig: 9-0 o/14B […]
SA-swemkampioenskappe
Baie geluk aan die volgende swemmers wat vir die SA-kampioenskappe gekwalifiseer het. Ons is trots op julle! SA-vlak 2 streeksouderdomsgroep Ané Ferreira Brendon Jacobsz Bianke Pienaar Anika Rossouw SA-vlak 3 streeksouderdomsgroep John-Thomas Botha Jack Cameron Sumé du Preez Alexia Delicado Micha Kriek Tiaan Rossouw Tumé van Niekerk Janco Uys SA-junior nasionale ouderdomsgroep Joël Kriek Chazél […]
ATKV-debatkompetisie
Baie geluk aan die Gimmie-debatspanne wat die afgelope naweek aan die ATKV-debatskompetisie deelgeneem het. Julle het Gimmies se naam hoog gehou! Die juniorspan: Danica, Nericia en Amorie, dring na die volgende rondte deur. Geluk, meisies!