(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

ACNW-kampioenskappe

Baie geluk aan die 33 Gimmie-atlete wat tydens die ACNW-subjeug-, jeug- en senior kampioenskappe Gimmies se naam hoog gehou en puik presteer het!

Dié atlete verower altesaam 40 medaljes, waarvan 20 goud, 10 brons en 10 silwer is.

Geluk aan die volgende atlete wat besonder puik presteer het:

  • Sandri van Rooyen (3 goue medaljes)
  • Karmen Fouché (2 goud- en 1 silwermedalje)
  • Danielle Verster (2 goue medaljes)
  • Rico Leijenaar (1 goud- en 1 silwermedalje)
  • Armand Willemse (1 goud- en 1 silwermedalje)
  • Michael van Rooyen (1 goud- en 1 silwermedalje)
  • Phemelo Molale (1 goud- en 1 bronsmedalje)
  • Petra Steinmann (2 goue medaljes)

Volgende leerders verwerf elk ’n goue medalje:

  • Tiaan van Zyl
  • Jeane Visser
  • Anika van der Westhuizen
  • Ruandi van Dyk
  • Richter van der Merwe
  • Wiané Joubert
  • Kyla Scheppel
  • Ben Coetzee