(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

ATKV-debatkompetisie

Baie geluk aan die Gimmie-debatspanne wat die afgelope naweek aan die ATKV-debatskompetisie deelgeneem het. Julle het Gimmies se naam hoog gehou!

Die juniorspan: Danica, Nericia en Amorie, dring na die volgende rondte deur. Geluk, meisies!