(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

SA-hoërskole-atletiekspan

Baie geluk aan die volgende Gimmie-atlete wat vir die SA-hoërskole-span gekies is.

Ons is baie trots op elkeen van julle.

Die atlete sou van 18 tot 21 Maart in Boksburg deelgeneem het, maar weens onvoorsiene omstandighede, word die byeenkoms vir eers uitgestel.

  • Amé Keyser
  • Petra Steinmann
  • Sandri van Rooyen
  • Kayla Scheppel
  • Karmen Fouché
  • Jeane Visser
  • Wiané Joubert
  • Danielle Verster
  • Mizelle Muller
  • Ruandi van Dyk
  • Miandi van Staden
  • Altys van Zyl
  • Tiaan van Zyl
  • Richter van der Merwe
  • Tlotlo Phakedi
  • Adriaan van Wyk
  • Rico Leijenaar
  • Michael van Rooyen
  • Armand Willemse
  • Phemelo Molale
  • William-Barkley Beuthen
  • Amero Niemann
  • Phillip Botha
  • Nardus Swart