(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

SA-swemkampioenskappe

Baie geluk aan die volgende swemmers wat vir die SA-kampioenskappe gekwalifiseer het.

Ons is trots op julle!

SA-vlak 2 streeksouderdomsgroep

  • Ané Ferreira
  • Brendon Jacobsz
  • Bianke Pienaar
  • Anika Rossouw

SA-vlak 3 streeksouderdomsgroep

  •  John-Thomas Botha
  • Jack Cameron
  • Sumé du Preez
  • Alexia Delicado
  • Micha Kriek
  • Tiaan Rossouw
  • Tumé van Niekerk
  • Janco Uys

SA-junior nasionale ouderdomsgroep

  • Joël Kriek
  • Chazél Orton

Olimpiese proewe – SA-senior

  • Theo Ferreira
  • Chazél Orton
  • William Slaughter
  • Juandré Uys