(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Skaakwedstryde

Baie geluk aan die Gimmie-skaakspelers wat die afgelope naweek teen verskeie skole in die NWU-Prestige-sportreeks gespeel en puik presteer het.

Ons is trots op julle!

Juniors

  • Gimmies vs. Montana: 4,5 – 0,5
  • Gimmies vs. Die Anker: 5 – 0
  • Gimmies vs. Oosterlig: 4 – 1

Seniors

  • Gimmies vs. Montana: 2 – 3
  • Gimmies vs. Die Anker: 3 – 2
  • Gimmies vs. Oosterlig: 3 – 2