(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Skyfskiet liga 2

Baie geluk aan die volgende Gimmie-skyfskietleerders wat tydens liga 2 puik presteer het.

Ons is trots op elkeen van julle.

Die uitslae is as volg:

o/14 (slegs eerste ses posisies word genoem):

  • Hoogste lê: Delarey Joubert
  • Hoogste kniel: Reint Toxopëus
  • 10m seuns: Heinrich van der Merwe
  • 1ste plek: Heinrich van der Merwe
  • 3de plek: Reint Toxopëus
  • 4de plek: Delarey Joubert
  • 6de plek: Anzel du Plooy

o/16 (slegs eerste ses posisies word genoem):

  • 4de plek: Shani Nel

o/21 (slegs eerste ses posisies word genoem):

  • Hoogste lê: Nadine Nel
  • 10m seun: Michael Botha
  • 2de plek: Nadine Nel
  • 4de pleK:  Maricha Marais
  • 5de plek: Juan Tolmay
  • 6de plek: Michael Botha

Pistool o/14 (slegs eerste agt posisies word genoem):

  • 7de plek: Hencu Pretorius
  • 8ste plek: Romain Morris

Vrystaande (slegs eerste ses posisies word genoem):

  • 3de plek: Anthony Theunissen